stof tot stof, stof tot nadenke
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seŽninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

E&L Bestuurskool
Wees voorbereid op jou motorfiets leer- en bestuurderslisensie toetse
Tuisblad

Jy wat so lekker sonder bestuurslisensie op jou motorfiets rondjaag, oorweeg dit om wettig te word! E&L bestuurskool bied jou die geleentheid om hierdie sakie reg te stel voordat jy en Abel Konstabel dalkies net, nie meer goeie vriende is nie. Gesels vandag met Lynette by die kontakbesonderhede hieronder en maak seker, Abel bly jou vriend.

Kontakbesonderhede vir E&L:
Telefoon: 0607529412
Epos: lekkerry@sukijaki.co.za


loodgieter, plumber, sweis, weld, staal, steel, dak, roof, afdak, bigshow